Trophy Breeders
Ammondale

Barry Streicher is ’n gesoute grootwild- en beesboer wat reeds vanaf 1977 betrokke is in die bedryf. Hy is ’n gevestigde boer en besigheidsman wat sy lewe lank in die noordelike bosveld woon en werk. Die plaas, Ammondale, is geleë noord van die dorp Alldays, wat in die hartjie van die bosveld is. Die dankbare wêreld is ‘n lavenis wat vir Magda en die kinders, skoon kinders en kleinkinders ‘n ontvlugtingsbestaan geword het. Magda is ‘n amateur sterrekunde entoesias en op die plaas kan sy haar passie uitleef met uitsonderlike lugtoestande in haar unieke toegeruste sterrekamer.

Barry is ’n wildboer met vêrgesigte en boer met ’n verskeidenheid van skaars uitgesoekte wildsoorte op die plaas, wat in ‘n siektevrye deel van ons land is. Barry bestuur die onderneming met passie wat die uitmuntende eienskappe en kwaliteit van veral sy kudde buffels sterk na vore bring. Sy fokus en trots is om kwaliteit wildsoorte met ‘n uitsonderlike voorkoms aan die voornemende koper te bied.

Vir meer inligting kontak:
 

Barry: 079 514 3519

Magda: 083 276 8128

Tel: +27 15 2911678 (w)

Tel: +27 15 2974398 (h)

Postnet Suite 88
Privaatsak X9676
Polokwane
0700

e-pos:  belinda@eubele.co.za

magdalena@mweb.co.za

Plaas Ammondale koördinate: Suid 22°30 Oos 29°07

previous Breeder  next Breeder

 

Top of Page

© 2010 - 2011. Trophy Breeders
(Association Incorporated under section 21).
All rights reserved.

[Home] [About Us] [Game for Sale] [Gallery] [Contact Us] [Links] [Articles] [Game Wanted] [Newsletter] [Videos] [Auction Catalogue]

Designed by Equadoor | Webmaster